Do you want to log in or join Facebook?

Tinus de Bruin > Jobs in Pretoria

DRINGEND opsoek na 10 mans wat SLEGS grade E D C by PSIRA geregistreer is en SLEGS in HERCULES en omgewing woonagtig is vir Sekuriteit werk. Die aansoekers moet asseblief gesond wees en kan opdragte uitvoer wat gegee word. Hulle moet ook verkieslik hulle eie selfone he want ek wil met die werknemer self praat en nie met die hele familie nie. Aansoekers moet betyds kan wees vir diens en nie Familie vas wees sodat hulle Familie die Bestuur bly kontak oor werk ens nie. Hulle Families moet bereid wees om te wag dat hul geliefde sy werk verrig en totdat hy van diens af is. Aansoekers moet ook nie na MAMMA toe hardloop en huil oor Bestuurs se besluite nie. MAMMA werk nie vir my nie. Aansoekers moet ook nie skaam wees om my Besigheid se uniforms te dra nie. Aansoekers moet my ook nie kontak om te vra wat die werk behels nie dit sal met die onderhoud bespreek word. Indien enige persoon wil aansoek doen en jy wil my leer hoe ek my besighede moet bestuur moet nie eers dink om jou CV vir my te stuur nie. Al jou inligting op CV sowel as Psira eksamen uitslae en n kriminele rekord sal nagegaan word. En as jy nie in HERCULES en omgewing woon nie en B + A grade het moet nie eers jou CV stuur nie. Die Poste is slegs graad E D C. Stuur asb VOLLEDIGE CV na: rural.safety@mweb.co.za

March 24, 2015 at 4:22amFacebook for BlackBerryPublic