Huwelied added an event.
Kom geniet 'n heerlike aandjie uit. Eet 'n pizza, eet 'n T-bone, drink 'n ietsie en geniet goeie Afrikaanse akoestiese musiek en ander treffers.
People Also Like |

Huwelied gaan hulle oorspronklike Afrikaanse musiek en ander gunstelinge loslaat op die gelukkige mense wat daar gaan wees. Die Velvet Motion Duo gaan ook hulle 'laidback lounge music' doen met viool, saksofoon, trompet, ens. Moet dit nie mis nie! Om nie eers van die kos te praat nie... Kry 'n klomp vriende en boek 'n tafel.